Teenpous Constantinus II | |
---|---|
Geboorteplek | Nepi, Italië |
Sterfdatum | 6 Augustus 769 |
Sterfplek | Die klooster Cella Nova |
Teenpous van | Pous Stefanus III |
Begin van pontifikaat | 28 Junie 767 |
Einde van pontifikaat | 1 Augustus 768 |
Constantinus II [1][2]was 'n teenpous na die dood van Pous Paulus I. Hy is aangestel deur sy broer Toto met die hulp van Toskaanse troepe en weer afgeset deur die primicesrius Chistoforus met die hulp van Lombardiese troepe.