Tel Dan | ||
Die gerestoureerde poort uit die Bronstydperk in Tel Dan. | ||
Plaaslike naam | תל דן | |
Land | Israel | |
Soort | Ruïnes | |
Geskiedenis | ||
Gestig | c. 4500 v.C. | |
Tydperk | Neolitikum, Bronstydperk, Ystertydperk | |
Kulture | Neolities, Kanaänities, Israelities |
Dan (Hebreeus: דן) is 'n antieke stad wat in die Hebreeuse Bybel genoem word. Dit word beskryf as die noordelikste stad van die Koninkryk Israel en behorende tot die stam Dan.
Die stad word verbind met 'n tel in Bo-Galilea, Noord-Israel, wat in Hebreeus as Tel Dan (תל דן; "Heuwel van Dan") bekend is.