Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Telefoonseks is die belewing van seks via die telefoon.
Telefoonseks geskied meestal deurdat beide partye mekaar skakel en mekaar opgewonde te maak deur middel van erotiese taal. Daar gaan soms eensydige of wedersydse masturbasie hiermee gepaard. Sekslyne verskaf ook 'n diens waarby 'n telefonis die klant na sy of haar hoogtepunt praat. Daar bestaan ook seksueel getinte kontaklyne, waar die klante telefoonseks met mekaar kan hê. Dit kom ook voor dat mense via die Internet telefoonnommers uitwissel en afsprake maak om telefoonseks te hê. Paartjies wat vir lank van mekaar geskei is neem ook aan telefoonseks deel.