Telefoontjie

Ja, grootmense kan ook telefoontjie speel.

Telefoontjie is ʼn baie eenvoudige speletjie wat binne of buite gespeel kan word. Dit toets en verbeter kinders se luister- en onthouvaardighede.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne