Telly Savalas | |
Savalas in 1973.
| |
Geboortenaam | Aristotelis Savalas |
---|---|
Geboorte | 21 Januarie 1922 |
Sterfte | 22 Januarie 1994 (op 72) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1950–1994 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Aristotelis "Telly" Savalas (Grieks: Αριστοτέλης "Τέλλυ" Σαβάλας; 21 Januarie 1922 – 22 Januarie 1994) was ’n Amerikaanse akteur wie se loopbaan oor vier dekades van televisie gestrek het. Hy was bekend vir sy diep rasperstem en kaal kop. Hy het ook een liedjie, "If?", in 1975 in Brittanje uitgereik.[1]