Teodorik II | |
---|---|
Koning van die Wes-Gote | |
Bewind | 453−466 |
Voorganger | Torismund |
Opvolger | Eurik |
Regent | |
Medeheersers | |
Geboortedatum | omstreeks 426 |
Geboorteplek | |
Sterfdatum | In vroeg 466 (Op 40-jarige ouderdom) |
Sterfplek | |
Vader | Teodorik I |
Moeder | |
Dinastie | Balti-dinastie, Wes-Gote |
Broers en susters | |
Kinders |
Teodorik II (426 - 466) was tussen 453 en 466 koning van die Wes-Gote. Hy het sy broer Torismund opgevolg na dié se dood in 453. Hy was aan die begin van sy bewind 'n troue bondgenoot van die Romeine. Hy het op goeie voet verkeer met die Romeinse keiser Avitus. Na die keiser se afsterwe in 456 het Teodorik hom meer onafhanklik gedra.