Teodorik die Grote

Teodorik die Grote (Pannonia, ca. 451 – Ravenna, 30 Augustus 526) was koning van die Ostrogote. Hy het sy vader Teodemir in 474 opgevolg en regeer tot sy dood. Keiser Zeno het hom in 484 as konsul aangestel, en so het hy oor 'n deel van Italië regeer. Hy was ook bekend as Diederik van Bern (na sy somerkoshuis Verona).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne