Teresa Palmer | |
Geboortenaam | Teresa Mary Palmer |
---|---|
Geboorte | 26 Februarie 1986 |
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Teresa Palmer (gebore 26 Februarie 1986) is 'n Australiese aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Am Number Four (2011), Warm Bodies (2013), Lights Out (2016), en Hacksaw Ridge (2016).