Ternopil-oblast

Ternopil-oblast
Тернопільська область
Die ligging van Ternopil-oblast in Oekraïne
Die ligging van Ternopil-oblast in Oekraïne
Politieke status
Land Vlag van Oekraïne Oekraïne
Regering
Hoofstad Ternopil
Bevolking
Totaal 1 107 294
Volgorde 23ste
Statistiek
Oppervlakte 13 823km²
Volgorde 22ste
Tydsone OET (+2)
Somertyd OEST (+3)
Amptelike tale Oekraïns
Webtuiste www.adm.gov.te.ua
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Oekraïne

Ternopil-oblast (Oekraïens: Тернопільська область) is 'n oblast in westelike Oekraïne. Ternopil is die hoofstad en met ongeveer 225 004 inwoners (in 2022), die grootste stad in die oblast.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne