Terrence Mann

Terrence Mann
Geboortenaam Terrence Vaughan Mann
Geboorte 1 Julie 1951 (1951-07-01) (73 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Terrence Mann (gebore 1 Julie 1951) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Critters (1986), Critters 2 (1988), en Critters 4 (1992), en in die televisiereeks Sense8 (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne