Terry Chen

Terry Chen
Geboorte 3 Februarie 1975 (1975-02-03) (50 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Terry Chen (gebore 3 Februarie 1975) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Almost Famous (2000) en in die televisiereekse House of Cards (2013), The Expanse (2015), en Jessica Jones (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne