Tesla, Inc.

Tesla, Inc.
motor vervaardiger, korporasie, onderneming, besigheid
Onderdeel vanNatur-Aktien-Indeks, S&P 500, Nasdaq-100Wysig
Industriemotorbedryf, solar industry, battery industryWysig
Datum van stigting of ontstaan1 Julie 2003Wysig
Amptelike naamTesla, Inc.Wysig
Vernoem naNikola TeslaWysig
StigterMartin Eberhard, Marc TarpenningWysig
Hoof uitvoerende beampteElon MuskWysig
VoorsitterRobyn DenholmWysig
LandVerenigde StateWysig
Lid vanLOT NetworkWysig
Wettige vormFor-Profit CorporationWysig
StingtingsplekPalo AltoWysig
EienaarElon Musk, Baillie Gifford, Capital Ventures International, Capital Group Companies, Larry EllisonWysig
DogterondernemingSolarCity, Tesla Grohmann AutomationWysig
Ligging van hoofkantoorAustinWysig
AandelebeursNASDAQ, Frankfurt Stock Exchange, Xetra, London Stock ExchangeWysig
Land van oorsprongVerenigde StateWysig
Pryse ontvangMotor Trend Car of the Year, BigBrotherAwards, 'Verschlossene Auster' awardWysig
Produk of materiaal wat geproduseer wordonbekende waardeWysig
Telefoon nommer+1-877-798-3752Wysig
Amptelike webwerfhttps://www.tesla.com/Wysig
Affiliated worker organisationTesla and unionsWysig
Official shop URLhttps://shop.tesla.com/Wysig

Tesla, Inc. (voorheen Tesla Motors) is 'n Amerikaanse motorvervaardiger, energiebergingsmaatskappy, en sonpaneelvervaardiger gebaseer in Palo Alto, Kalifornië.[1] Die maatskappy is in 2003 gestig. Die maatskappy spesialiseer in elektriese motors, litiumioonbatteryenergieberging en residensiële fotovoltaïese panele (deur middel van die filiaalmaatskappy SolarCity)[2][3][4][5] Die bykomende produkte wat Tesla verkoop, sluit die Tesla Powerwall en Powerpack-batterye, sonpanele en sonkragteëls in.

Elon Musk, uitvoerende hoof van Tesla, het gesê hy beskou Tesla as 'n tegnologiemaatskappy en onafhanklike motorvervaardiger[6] wat daarop gemik is om uiteindelik elektriese motors teen bekostigbare pryse aan die gemiddelde verbruiker te bied.[7][8] Die maatskappy is genoem na die Serwiese elektriese ingenieur en fisikus Nikola Tesla deur die medestigters Martin Eberhard en Marc Tarpenning.[9][10][11][12]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named brief
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named latimes
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Luxury
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named tesla
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named wsj
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named news.investors
  7. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ibtimes-mod-e
  8. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named motorauthority-mod-e
  9. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Tesla background
  10. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named businessinsider-tesla1
  11. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named businessinsider-tesla2
  12. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named newsday-tesla

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne