Onderdeel van | Natur-Aktien-Indeks, S&P 500, Nasdaq-100, Dow Jones Global Titans 50 |
---|---|
Industrie | motorbedryf, solar industry, battery industry |
Datum van stigting of ontstaan | 1 Julie 2003 |
Amptelike naam | Tesla, Inc. |
Vernoem na | Nikola Tesla |
Stigter | Martin Eberhard, Marc Tarpenning |
Hoof uitvoerende beampte | Elon Musk |
Voorsitter | Robyn Denholm |
Land | Verenigde State, Nederland |
Lid van | LOT Network |
Wettige vorm | For-Profit Corporation |
Stingtingsplek | Palo Alto |
Eienaar | Elon Musk, Baillie Gifford, Capital Ventures International, Capital Group Companies, Larry Ellison |
Dogteronderneming | SolarCity, Tesla Grohmann Automation |
Ligging van hoofkantoor | Austin |
Aandelebeurs | NASDAQ, Frankfurt Stock Exchange, Xetra, London Stock Exchange |
Land van oorsprong | Verenigde State |
Pryse ontvang | Motor Trend Car of the Year, BigBrotherAwards, 'Verschlossene Auster' award |
Produk of materiaal wat geproduseer word | onbekende waarde |
Telefoon nommer | +1-877-798-3752 |
Amptelike webwerf | https://www.tesla.com/ |
Official shop URL | https://shop.tesla.com/ |
Affiliated worker organisation | Tesla and unions |
Tesla, Inc. (voorheen Tesla Motors) is 'n Amerikaanse motorvervaardiger, energiebergingsmaatskappy, en sonpaneelvervaardiger gebaseer in Palo Alto, Kalifornië.[1] Die maatskappy is in 2003 gestig. Die maatskappy spesialiseer in elektriese motors, litiumioonbatteryenergieberging en residensiële fotovoltaïese panele (deur middel van die filiaalmaatskappy SolarCity)[2][3][4][5] Die bykomende produkte wat Tesla verkoop, sluit die Tesla Powerwall en Powerpack-batterye, sonpanele en sonkragteëls in.
Elon Musk, uitvoerende hoof van Tesla, het gesê hy beskou Tesla as 'n tegnologiemaatskappy en onafhanklike motorvervaardiger[6] wat daarop gemik is om uiteindelik elektriese motors teen bekostigbare pryse aan die gemiddelde verbruiker te bied.[7][8] Die maatskappy is genoem na die Serwiese elektriese ingenieur en fisikus Nikola Tesla deur die medestigters Martin Eberhard en Marc Tarpenning.[9][10][11][12]
<ref>
tag; no text was provided for refs named brief
<ref>
tag; no text was provided for refs named latimes
<ref>
tag; no text was provided for refs named Luxury
<ref>
tag; no text was provided for refs named tesla
<ref>
tag; no text was provided for refs named wsj
<ref>
tag; no text was provided for refs named news.investors
<ref>
tag; no text was provided for refs named ibtimes-mod-e
<ref>
tag; no text was provided for refs named Tesla background
<ref>
tag; no text was provided for refs named businessinsider-tesla1
<ref>
tag; no text was provided for refs named businessinsider-tesla2
<ref>
tag; no text was provided for refs named newsday-tesla