Thaba-Tseka Leribe | |
---|---|
![]() Thaba-Tseka se hoofstraat. | |
Koördinate: 29°32′0″S 28°36′0″O / 29.53333°S 28.60000°O | |
Land | ![]() |
Distrik | Thaba-Tseka |
Bevolking | |
• Totaal | 15 248 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Thaba-Tseka is 'n dorpie in Lesotho en is die kampdorp (hoofstad) van die land se Thaba-Tseka-distrik. Dit het 'n bevolking van ongeveer 15 248 mense (2016-sensus).