Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Thad Luckinbill | |
![]() | |
Geboortenaam | Thaddeus Rowe Luckinbill |
---|---|
Geboorte | 24 April 1975 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Thad Luckinbill (gebore 24 April 1975) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Just Married (2003), Sicario (2015), La La Land (2016), en Sicario: Day of the Soldado (2018).