Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Thaila Zucchi | |
Geboortenaam | Thaila Lucia Zucchi |
---|---|
Geboorte | 19 Januarie 1981 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Thaila Zucchi (gebore 19 Januarie 1981) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse StarStreet (2001), Strutter (2006), Star Stories (2006), en Hotel Babylon (2006).