Thaise kookkuns

Yam wun sen kung: 'n geurige Thaise slaai met glasnoedels en garnale

Thaise kookkuns (Eng.: Thai cuisine) is die nasionale kookkuns van Thailand. Balans, detail, en verskeidenheid is van kardinale belang vir Thaise sjefs.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne