The Arockalypse |
---|
van Lordi |
---|
Vrygestel | 10 Maart 2006 |
---|
Genre | Hard rock, heavy metal, shock rock |
---|
Speeltyd | 44:57 |
---|
Etiket | Sony BMG, Drakkar, The End |
---|
Produsent | Jyrki Tuovinen |
---|
Lordi-chronologie |
---|
|
Waarskuwing: Hierdie bladsy gebruik
Sjabloon:Inligtingskas album met ongeldige parameter "aantal musiekstukke" (hierdie boodskap vertoon slegs tydens voorskou).
Waarskuwing: Hierdie bladsy gebruik
Sjabloon:Inligtingskas album met ongeldige parameter "formate" (hierdie boodskap vertoon slegs tydens voorskou).
Waarskuwing: Hierdie bladsy gebruik
Sjabloon:Inligtingskas album met ongeldige parameter "besetting" (hierdie boodskap vertoon slegs tydens voorskou).
The Arockalypse is 'n album van Lordi wat in 2006 vrygestel is. Dit bevat die enkelsnit "Hard Rock Hallelujah" wat aan Finland die oorwinning van die Eurovision-sangkompetisie 2006 besorg het. Die album het platinumstatus in Finland en goudstatus in Swede en Duitsland behaal.