The Bad Guys | |
---|---|
Regisseur | Pierre Perifel |
Produksieleier |
|
Draaiboek | Etan Cohen |
Met |
|
Musiek deur | Daniel Pemberton |
Ateljee | DreamWorks Animation |
Verspreider | Universal Pictures |
Uitgereik | 22 April 2022 (VSA) |
Speeltyd | 100 min[1] |
Land | VSA |
Taal | Engels |
Begroting | V$69–80 miljoen[2] |
Bruto wins | V$245.6 miljoen[3][4] |
Amptelike webtuiste | |
IMDb-profiel |
The Bad Guys is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2022 wat deur Pierre Perifel geregisseer is. Die stemme van Sam Rockwell, Marc Maron, Craig Robinson, Anthony Ramos kom onder andere daarin voor. Die rolprent is deur Damon Ross en Rebecca Huntley vervaardig en deur die verspreidingsfirma Universal Pictures versprei. Die draaiboek is deur Etan Cohen en Hilary Winston geskryf met musiek van Daniel Pemberton.