The Black Dahlia Murder

The Black Dahlia Murder
The Black Dahlia Murder in 2014
GenresHeavy metal
Jare aktief2001–present
EtiketteMetal Blade Records
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Musikale kunstenaar met onbekende parameter "Huidige_lede"

The Black Dahlia Murder is 'n Amerikaanse death metal orkes van Waterford, Michigan, gevorm in 2001. Hulle naam is afgelei van die onopgeloste moord van Elizabeth Short in 1947, wat dikwels na verwys word as Black Dahlia. Die groep bestaan tans uit voorsanger Trevor Strnad, kitaarspeler Brian Eschbach, baskitaarspeler Max Lavelle, tromspeler Alan Cassidy, en hoofkitaarspeler Brandon Ellis. Uit die agt ateljeealbums wat hulle het sover vrygestel het, was die laaste sewe op die U.S. Billboard 200, met hul vyfde album, Ritual, nommer 31 in 2011 behaal, wat hul merk as een van die mees gewilde kontemporêre Amerikaanse metal orkeste. Hul agtste album Nightbringers was vrygestel op 6 Oktober 2017.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne