Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
The Dandy Warhols | |
---|---|
![]() | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Portland, Oregon, VSA |
Genres | 90's rock |
Jare aktief | 1993 — hede |
Etikette | Tim/Kerr Capitol Beat the World Records |
Webwerf | www.dandywarhols.com |
Lede | Courtney Taylor-Taylor Peter Holmström Zia McCabe Brent De Boer |
Gewese lede | Eric Hedford |
The Dandy Warhols is 'n Amerikaanse musiekgroep wat in Portland, Oregon deur Courtney Taylor-Taylor (stem, kitaar), Zia McCabe (sintetiseerder), Peter Loew (kitaar) en Eric Hedford (tromme), wat in 1998 deur Taylor-Taylor se neef Brent de Boer vervang is, tot stand gebring is. Die groepsnaam is 'n woordspeling op die naam van die Amerikaanse popkunstenaar Andy Warhol.
The Dandy Warhols is sterk deur The Velvet Underground, Beach Boys, Simon and Garfunkel, The Beatles, The Shadows en The Rolling Stones beïnvloed en daarbenewens bevat die lirieke van sommige snitte implisiete verwysings na die groep My Bloody Valentine.[1] Voorsanger Courtney Taylor-Taylor beskryf die groep se ontstaan as die gevolg van 'n vriendekring wat musiek nodig gehad het waarby hulle dronk kon word.[2]