Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
The Drums | |
---|---|
Oorsprong | Brooklyn, New York Stad (VSA) |
Genres | Postpunk, indiepop |
Jare aktief | 2008 – hede |
Etikette | Island Records, Moshi Moshi Records, Downtown Records, Pop Frenzy Records |
Webwerf | thedrums.com |
Lede | Jonathan Pierce (stem) Jacob Graham (kitaar) Adam Kessler (kitaar) Connor Hanwick (tromme) |
The Drums is 'n Amerikaanse musiekgroep uit Brooklyn, New York Stad,[1] met lede van die voormalige groep Elkland (voorheen ook Goat Explosion). Die groep het platekontrakte met Moshi Moshi en Island in die VK, Popfrenzy in Australië en Downtown in die VSA.