The Fox and the Hound | |
---|---|
Regisseur | |
Produksieleier |
|
Met | |
Musiek deur | Buddy Baker |
Redigeerder |
|
Ateljee | Walt Disney Productions |
Verspreider | Buena Vista Distribution |
Speeltyd | 83 min |
Land | VSA |
Taal | Engels |
Begroting | VS$12 miljoen[1] |
Bruto wins | VS$63.5 miljoen[2] |
The Fox and the Hound is 'n Amerikaanse animasiedramafliek uit 1981. Die reeks is gebaseer op die gelyknamige boek van Daniel P. Mannix. Dit is die 24ste Disney-animasiefliek. Die rolprent is geregisseer deur Ted Berman, Richard Rich en Art Stevens. Dit is deur Ron Miller, Wolfgang Reitherman en Art Stevens vervaardig in die ateljees van Walt Disney Productions.