The Last of the Mohicans: A Narrative of 1757 is 'n historiese roman wat in 1826 deur James Fenimore Cooper geskryf is. Dit is die tweede boek van die Leatherstocking Tales-pentalogie en die bekendste onder hedendaagse lesers.[1] The Pathfinder, wat 14 jaar later in 1840 gepubliseer is, is die opvolg daarvan.