The Mayfield Four

The Mayfield Four
OorsprongSpokane, Washington (VSA)
GenresAlternatiewe rock, Harde rock
Jare aktief1992-2002
EtiketteEpic Records
AssosiasiesAlter Bridge, Citizen Swing, Cosmic Dust
Gewese ledeMyles Kennedy
Craig Johnson
Marty Meisner
Zia Uddin
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Musikale kunstenaar met onbekende parameter "gewese_lede"

The Mayfield Four was ’n Amerikaanse rockgroep wat in 1996 deur Myles Kennedy in Spokane, Washington gestig is. Die groep het twee albums, Fallout en Second Skin, vrygestel voordat hulle in 2002 ontbind het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne