The Origins of Totalitarianism
| |
---|---|
Skrywer | Hannah Arendt |
Land | ![]() |
Taal | Engels |
Onderwerp | Nasionaalsosialisme, Stalinisme, totalitarisme |
Genre | Nie-fiksie |
Uitgewer | Schocken Books |
Uitgegee | 1951 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
Bladsye | 704 |
The Origins of Totalitarianism (Die oorsprong van totalitarisme) (1951), deur Hannah Arendt, beskryf en analiseer Nazisme en Stalinisme, die belangrikste totalitêre politieke bewegings van die eerste helfte van die 20ste eeu. Die boek word gereeld gelys as een van die beste nie-fiksie boeke van die 20ste eeu. Die boek word byvoorbeeld in 1999 in 93ste posisie op die Le Monde se 100 boeke van die eeu-lys aangewys.
Die boek is in 1955 in Duits gepubliseer as Elemente und Ursprünge totaler Herrschaft ("Elemente en Oorsprong van Totalitêre Oorheersing").