'The Power of the Dog' | |
---|---|
Regisseur | Jane Campion |
Draaiboek | Jane Campion (gebaseer op The Power of the Dog deur Thomas Savage) |
Musiek deur | Jonny Greenwood |
Kinematografie | Ari Wegner |
Redigeerder | Peter Sciberras |
Ateljee | New Zealand Film Commission Cross City Films BBC Film See-Saw Films Bad Girl Geek Max Films Brightstar |
Verspreider | Transmission Films (Australië and Nieu-Seeland) Netflix (Wêreldwyd) |
Speeltyd | 126 minute |
Land | Nieu-Seeland Australië Verenigde Koningkryk Verenigde State Kanada |
Taal | Engels |
Begroting | $30–39 miljoen[1] |
IMDb-profiel |
The Power of the Dog is 'n 2021 internasionaal vervaardigde rolprent geskryf en geregisseer deur Jane Campion en met Benedict Cumberbatch, Kirsten Dunst, Jesse Plemons, Thomasin McKenzie, Kodi Smit-McPhee en Frances Conroy. Die rolprent is gegrond op die gelyknamige roman deur die Amerikaanse skrywer Thomas Savage. Die film het op 2 September 2021 by die Venesiese rolprentfees begin en word later in 2021 op Netflix gestroom.