Netflix, geskoei op "The Haunting of a Dream House", Reeves Wiedeman.
Oorspronklike lopie
13 Oktober 2022 (2022-10-13) – tans
Bobby Cannavale.
Naomi Watts.
Margo Martindale.
Joe Mantello.
The Watcher is 'n Amerikaanse misterierillerreeks vir televisie wat deur Ryan Murphy en Ian Brennan vir Netflix geskep is.[3] Die première was op 13 Oktober 2022.[4]
The Watcher is losweg geskoei op 'n artikel van 2018 deur Reeves Wiedeman vir die tydskrif New York se webtuiste The Cut.[4][5]
Dit is aanvanklik geskep as 'n minireeks, maar The Watcher is in November 2022 vir 'n tweede seisoen hernu.[6]
↑Wiedeman, Reeves (11 Oktober 2022) [November 12, 2018]. "The Haunting of a Dream House". The Cut. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Oktober 2022. Besoek op 14 Oktober 2022.