The Manchurian Candidate (2004 film)

The Manchurian Candidate
Regisseur Jonathan Demme
Draaiboek Daniel Pyne
Musiek deur Rachel Portman
Ateljee Scott Rudin Productions
Speeltyd 125 minute
Land Verenigde State van Amerika
Taal Engels
Begroting 80 miljoen VS$
Bruto wins 96,1 miljoen VS$[1]
IMDb-profiel

The Manchurian Candidate is 'n politieke riller geregisseer deur Jonathan Demme.[2] Dit is op 01 Januarie 2004 vrygestel. Die film is gebaseer op Richard Condon se 1959 roman van die selfde naam, en is ook 'n herbewerking van die vorige 1962 film.

In die film speel Denzel Washington as Bennett Marco, 'n taai, deugsame soldaat; Liev Schreiber as Raymond Shaw, 'n Amerikaanse verteenwoordiger van New York wat gemanipuleer is om 'n vise-presidensiële kandidaat te word; Jon Voight as Amerikaanse Senator Tom Jordan, 'n ander kandidaat vir vise-president; en Meryl Streep as Eleanor Prentiss Shaw, ook 'n Amerikaanse senator en die manipulerende, meedoënlose moeder van Raymond Shaw.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named BOM
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named The Manchurian Candidate

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne