The Sphinx (Witteberge)

The Sphinx is in Vrystaat
The Sphinx
The Sphinx
Ligging van The Sphinx in die Vrystaat, Suid-Afrika.

The Sphinx is 'n bergpiek in die Witteberge, 'n bergreeks aan die noordelike Drakensberg van die Vrystaat. Die piek is 2 059 m bo seespieël.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne