Thea von Harbou

Thea von Harbou
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thea Gabriele von Harbou
Geboorte (1888-12-27)27 Desember 1888
Sterfte 1 Julie 1954 (op 65)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en regisseuse
Aktiewe jare 1905–1954
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Thea von Harbou (27 Desember 1888 – 1 Julie 1954) was 'n Duitse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Metropolis (1927), Woman in the Moon (1929), M (1931), en Der Tiger von Eschnapur (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne