Theo James

Theo James
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Theodore Peter James Kinnaird Taptiklis
Geboorte 16 Desember 1984 (1984-12-16) (40 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Lewensmaat Ruth Kearney (2018)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2010–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Theo James (gebore 16 Desember 1984) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Divergent (2014), Insurgent (2015), Allegiant (2016), en How It Ends (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne