Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Theo Rossi | |
![]() | |
Geboortenaam | John Theodore Rossi |
---|---|
Geboorte | 4 Junie 1975 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Theo Rossi (gebore 4 Junie 1975) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cloverfield (2008) en Lowriders (2016), en in die televisiereekse Sons of Anarchy (2008) en Luke Cage (2016).