Theodor Loos

Theodor Loos
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1883-05-18)18 Mei 1883
Sterfte 27 Junie 1954 (op 71)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1916–1950s
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Theodor Loos (18 Mei 1883 – 27 Junie 1954) was 'n Duitse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Die Nibelungen: Kriemhild's Revenge (1924), Metropolis (1927), M (1931), en Der Fall des Generalstabs-Oberst Redl (1931).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne