Theodore Bikel | |
![]() | |
Geboortenaam | Theodore Meir Bikel |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1946–2007 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Theodore Bikel (2 Mei 1924 – 21 Julie 2015) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The African Queen (1951), The Enemy Below (1957), The Defiant Ones (1958), en My Fair Lady (1964).