![]() Thierry Henry in 2013 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Thierry Daniel Henry[1] | ||
Gebore | 17 Augustus 1977[2] | ||
Geboorteplek | Les Ulis, Essonne, Frankryk | ||
Lengte | 1,88 m[1] | ||
Speelposisie | Aanvaller | ||
Jeugloopbaan | |||
1983–1989 | CO Les Ulis | ||
1989–1990 | US Palaiseau | ||
1990–1992 | Viry-Châtillon | ||
1992 | Clairefontaine | ||
1992–1994 | Monaco | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1994–1999 | Monaco | 105 | (20) |
1999 | Juventus | 16 | (3) |
1999–2007 | Arsenal | 254 | (174) |
2007–2010 | Barcelona | 80 | (35) |
2010–2014 | New York Red Bulls | 122 | (51) |
2012 | → Arsenal (leen) | 4 | (1) |
Totaal | 581 | (284) | |
Nasionale span | |||
1997 | Frankryk O20 | 5 | (3) |
1997–2010 | Frankryk | 123 | (51) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 21 Oktober 2014. † Kere uitgedraf (Doele). |
Thierry Daniel Henry (gebore 17 Augustus 1977) is 'n Franse sokkerspeler. Henry speel tans vir die New York Red Bulls in die VSA as doelskieter. Hy het onder meer al uitgedraf vir Monaco (1994-1999), Juventus (1999), Barcelona FC (2007-2010), maar het meeste van sy loopbaan tot dusver spandeer by Arsenal F.C. (1999-2007 en 2012) - waar hy feitlike klublegende status verwerf het en vereer is met 'n standbeeld buite die klub se Emirates Stadium.