Thomas Becket | |
---|---|
Afbeelding op een van die vensterrame van die katedraal van Kantelberg. | |
Gebore | 21 Desember ca. 1119, Cheapside, Londen |
Sterfte | 29 Desember 1170, Kantelberg-katedraal, Londen, Engeland |
Vereer in | Rooms-Katolieke Kerk, Anglikaanse Gemeenskap |
Saligverklaring | 21 Februarie 1173, Sint Pieterskerk in Segni deur Pous Alexander III |
Heiligverklaring | 21 Februarie 1173, Sint Pieterskerk in Segni deur Pous Alexander III |
Pelgrimsoord | Kantelberg-katedraal |
Feesdag | 29 Desember |
Attribute | Swaard, marteling, geklee in kanselier se kleed en nek ketting |
Beskermheilige | Exeter-kollege in Oxford, Portsmouth; Abdy van Arbroath; sekulêre geestelikes |
Thomas Becket (1118–1170) was ’n Britse priester wat die aartsbiskop van Kantelberg geword het. Hy het ’n ernstige appeltjie te skil gehad met koning Hendrik II van Engeland, en dié het glo gesê: "Who will rid me of this turbulent priest?" As gevolg daarvan het van die koning se soldate Becket in 1170 in die Kantelbergse katedraal om die lewe gebring.[1]