Thomas Beecham | |
---|---|
![]() Beecham in 1948 | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 29 April 1879 St. Helens, Lancashire |
Sterf | 8 Maart 1961 (op 81) Londen |
Beroep(e) | Dirigent |
Sir Thomas Beecham (* 1879 – † 1961) was 'n Britse dirigent. Hy het die Londen Filharmoniese Orkes in 1932 en die Koninklike Filharmoniese Orkes in 1946 gestig.[1] Beecham was een van die bekendste dirigente van sy tyd en het 'n groot invloed op klassieke musiek in die Verenigde Koninkryk gehad. Hy kom uit 'n welaf familie en het sy geld gebruik om vir die orkeste wat hy gevorm het te betaal.