Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Thomas Dekker | |
![]() | |
Geboortenaam | Thomas Alexander Dekker |
---|---|
Geboorte | 28 Desember 1987 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Thomas Dekker (gebore 28 Desember 1987) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Nightmare on Elm Street (2010) en Kaboom (2010), en in die televisiereekse Terminator: The Sarah Connor Chronicles (2008) en The Secret Circle (2011).