Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Thomas Gibson | |
![]() | |
Geboortenaam | Thomas Ellis Gibson |
---|---|
Geboorte | 3 Julie 1962 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Thomas Gibson (gebore 3 Julie 1962) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Far and Away (1992) en in die televisiereekse Chicago Hope (1994), Dharma & Greg (1997), en Criminal Minds (2005).