Thomas Jane | |
![]() | |
Thomas Jane 2019
| |
Geboortenaam | Thomas Elliott III |
---|---|
Geboorte | 22 Februarie 1969 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Thomas Jane (gebore 22 Februarie 1969) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Boogie Nights (1997), The Thin Red Line (1998), Deep Blue Sea (1999), en The Mist (2007).