Thomas Kretschmann

Thomas Kretschmann
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 8 September 1962 (1962-09-08) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Duits
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Thomas Kretschmann (gebore 8 September 1962) is 'n Duitse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blade II (2002), Resident Evil: Apocalypse (2004), King Kong (2005), en Avengers: Age of Ultron (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne