Thomas Walters | |
![]() | |
Adjunkvoorsitter van die Federale Raad van die Demokratiese Alliansie
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 25 November 2012 | |
Leier | Helen Zille→ Mmusi Maimane→ John Steenhuisen |
---|---|
Lid van die Nasionale Vergadering
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 21 Mei 2014 | |
Ampstermyn 6 Mei 2009 – 6 Mei 2014 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 30 Januarie 1976 |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Thomas Charles Ravenscroft Walters (gebore 30 Januarie 1976) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy dien sedert November 20212 as adjunkvoorsitter van die Federale Raad van die Demokratiese Alliansie, saam met James Masango en Ashor Sarupen.