Thortveitiet | |
---|---|
![]() | |
Onsuiwerhede | Y, Ln, Zr, Hf, Al, Fe, Mn, Mg, Ca |
Nickel-Strunz (10) | 9.BC.05 |
Kleur | gryserig groen, swart, grys, blou, geel, bruin |
Streep | wit |
Glans | glasagtig, dof |
Hardheid | 6-7 (Mohs) |
Ruimtegroep | C2/m |
Strukturbericht-kode | S2₁ |
Eenheidsel | a=6,503-6,650; b=8,498-8,616; c=4,682-4,695 Å; β=101,7-103,78 ° |
* Lys van minerale | |
Portaal ![]() |
Thortveitiet is 'n seldsame skandiumsilikaat-mineraal met die formule (Sc,Y)2Si2O7 Dit is genoem van Gunder Olaus Olsen Thortveit (1872–1917)[1]
Dit word in granietpegmatiete in die Iveland-Evje-gebied van Noorweë en die Befanamo-gebied van Madagaskar aangetref. Daar is net nege skandiumminerale en thorveitiet is die belangrikste skandiumerts.[2]