Three-Body Problem (TV-reeks)

Die titelbanier vir die Three-Body Problem op Netflix.

Die Three-Body Problem is 'n Amerikaanse wetenskapfiksie-televisiereeks geskep deur David Benioff, D. B. Weiss en Alexander Woo, gebaseer op die Hugo-bekroonde Chinese roman The Three-Body Problem deur Liu Cixin. Dit is die tweede regstreekse aanpassing ná die Chinese televisiereeks van 2023.

Die reeks het op 21 Maart 2024 met agt episodes op Netflix begin en positiewe resensies ontvang.[1]

  1. Eddy, Cheryl (10 November 2023). "Netflix Reveals 3 Body Problem Adaptation Clip—and Its Release Date". Gizmodo (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 November 2023. Besoek op 10 November 2023.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne