Thure Lindhardt

Thure Lindhardt
Geboorte 24 Desember 1974 (1974-12-24) (50 jaar oud)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Thure Lindhardt (gebore 24 Desember 1974) is 'n Deense akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Angels & Demons (2009) en Fast & Furious 6 (2013), en in die televisiereekse Bron/Broen (2011) en The Last Kingdom (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne