Thymelaeaceae | |
---|---|
![]() | |
Daphne striata | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malvales |
Familie: | Thymelaeaceae Juss. |
Genera | |
Thymelaeaceae is die veselbas- of gonnafamilie wat tot die orde Malvales behoort. Die meeste genera het 'n baie taai, veselagtige bas wat gewoonlik al langs die stam afstroop as mens 'n takkie wil afbreek. Hierdie bas kan verwerk word tot bastou en word op groot skaal hiervoor gebruik.