Tia Carrere | |
Geboortenaam | Althea Rae Janairo |
---|---|
Geboorte | 2 Januarie 1967 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1985–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tia Carrere (gebore 2 Januarie 1967) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wayne's World (1992), True Lies (1994), en Lilo & Stitch (2002), en in die televisiereeks Relic Hunter (1999).