Tia Mowry

Tia Mowry
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Tia Dashon Mowry
Geboorte 6 Julie 1978 (1978-07-06) (46 jaar oud)
Gelnhausen, Hesse, Duitsland
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1994-
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tia Mowry (gebore 6 Julie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Hot Chick (2002) en in die televisiereekse Sister, Sister (1994) en The Game (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne