Twee Tibettaanse mastiffs | |||||||||||||||
Oorsprong | Tibet | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| |||||||||||||||
| |||||||||||||||
Hond (Canis lupus familiaris) |
Die Tibettaanse mastiff of kortweg Do khyi is 'n medium- tot groot grootte honderas wat in Tibet geteel is. Die hond het groot ore en 'n sagte, digte pels. Sy hoofkleure is swart, bruin en rooi.